Located in
South Africa :: Western Cape (West Coast)
:: Saldana Bay
Category:
Places :: Travel Region
“Die Weskus met sy unieke mense en nog ongepte areas, bly een van my gunstellinge. Daar is nog heelwat noemname wat uniek aan die Weskus is. Ek noem hier 'n paar. As daar van ons lede i wat ander ken, sal ek dit baie graag wil hoor. Afrikaans - die lekker Taal! Net soos die Weskussers dit ken. Aftree: kierieverlof Bleeksiel: fooskoos Fiets: draadkameel Eet: tandslaan Blonde oomblik: brein pouse E-pos: vonkpos Grimering: jeugdeeg Toilet: porseleinskoeter Oorgewig: duidelik sigbaar Sakrekenaar: sompompie Snelweg: boete roete Springmielies: kitskoring Tipex: flater water Tissue: snoetsponsie Burp: keelknal Graanvlokkies: olifant skilfers Slaap: lappetrap Ouetehuis: kieriekoshuis Jaffel - knypkoekie” - Chris Smit, 2024/11/27